Die jongste misdaadstatistieke wys dat geweld steeds ’n ernstige probleem in Suid-Afrika bly, veral op die platteland waar gemeenskappe dikwels ver van polisiestasies en noodhulp af geleë is. Hoewel sommige misdaadsyfers verbeter het, wek moorde op plase, kleinhoewes...





























