Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) word al hoe meer ’n simbool van verval, waar misdaad en korrupsie binne sy geledere die land se veiligheid en vertroue in openbare instellings ondermyn. Die onlangse arrestasie van ’n polisie-instrukteur in 2025 vir die beweerde...
