RNE se beraad oor Bela-wet voortgesit temidde van teenkanting
Pretoria – Partye in die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) het Donderdag weer vergader om die omstrede wysigings aan die Basiese Onderwyswet (Bela-wet) verder te bespreek. Hierdie beraad kom te midde van toenemende weerstand van gemeenskappe, ouers en organisasies...
Tragedie tref Moot: Man skiet sy vrou en twee werknemers, pleeg daarna selfmoord
Pretoria, 23 Oktober 2024 – Die gemeenskap van die Moot is Woensdag diep geskok nadat 'n plaaslike man, wat eers sy vrou by die huis doodgeskiet het, twee werknemers in sy winkel van kant gemaak het voordat hy homself met 'n vuurwapen doodgeskiet het. Die tragiese...
Louis Liebenberg en sy vrou in hegtenis geneem oor bedrogklagtes
Die kontroversiële sakeman en selfverklaarde diamantsmous Louis Liebenberg, saam met sy vrou, Dezzi, is op 22 Oktober 2024 in hegtenis geneem in verband met beweerde grootskaalse finansiële bedrog. Die egpaar is deur private speurder Mike Bolhuis bevestig as...
Bart Beyers
Oggendprogram
Bart hou u geselskap vanaf 8:00 tot 12:00 elke weeksdag en ook Saterdaeoggende van 8:00 – 10:00.
Shenley Pretorius
Middagskof
Shenley hanteer elke weeksdag van 14:00 tot 16:00.
Wicus Esterhuizen
Middag / aandskof
Oom Wicus hou u geselskap elke weeksdag vanaf 16:00 tot 18:00.