Die parlement sê dit sal die sperdatums vir die aanvaarding van die 2025-fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle nakom.
Volgens die wet moet die parlement die begroting voor die einde van Julie aanneem.
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het verlede week die omkering van vanjaar se fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle aangekondig.
Daar word nou van hom verwag om volgende maand ‘n nuwe begroting ter tafel te lê.
Dit sal die derde keer wees dat die begroting vanjaar ter tafel gelê word.