Luister op 95.5fm

Luister aanlyn!

Apple gebruikers kan hier aflaai :

Radio Orania is ‘n trotse gemeenskapsradiostasie wat ‘n unieke platform bied vir die stemme en kultuur van Orania. Met die leuse “Vryheid in klank”, fokus ons op die bevordering van ‘n Christelike, Boere-Afrikaner identiteit. Ons programme dek ‘n wye verskeidenheid onderwerpe, van plaaslike nuus en kultuur tot geestelike en sosiale kwessies, en bied ‘n plek vir die gemeenskap om betrokke te raak en hul menings te deel. 

VSA se geduld raak op met SA, sê Bozell

VSA se geduld raak op met SA, sê Bozell

Die Verenigde State se nuwe visumbeperkings is volgens sy ambassadeur in Suid-Afrika, Brent Bozell, slegs die eerste stap in ’n reeks toenemende maatreëls teen Pretoria. Bozell het dié waarskuwing uitgereik nadat die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco...

VSA se geduld raak op met SA, sê Bozell

VSA se geduld raak op met SA, sê Bozell

Die Verenigde State se nuwe visumbeperkings is volgens sy ambassadeur in Suid-Afrika, Brent Bozell, slegs die eerste stap in ’n reeks toenemende maatreëls teen Pretoria. Bozell het dié waarskuwing...

RADIO ORANIA OP SOSIALE MEDIA

NUUS OP RADIO ORANIA

0
    0
    Jou Mandjie
    Jou mandjie is leegTerug na stem