Luister op 95.5fm

Luister aanlyn!

VSA se geduld raak op met SA, sê Bozell

VSA se geduld raak op met SA, sê Bozell

Die Verenigde State se nuwe visumbeperkings is volgens sy ambassadeur in Suid-Afrika, Brent Bozell, slegs die eerste stap in ’n reeks toenemende maatreëls teen Pretoria. Bozell het dié waarskuwing uitgereik nadat die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco...
Plaasmoorde eis 75 lewens in drie maande

Plaasmoorde eis 75 lewens in drie maande

Die jongste misdaadstatistieke wys dat geweld steeds ’n ernstige probleem in Suid-Afrika bly, veral op die platteland waar gemeenskappe dikwels ver van polisiestasies en noodhulp af geleë is. Hoewel sommige misdaadsyfers verbeter het, wek moorde op plase, kleinhoewes...
Radioblaps; Nee, koning Charles het nie gesterf nie!

Radioblaps; Nee, koning Charles het nie gesterf nie!

’n Voormalige Britse seerowersradiostasie het om verskoning gevra nadat hulle per ongeluk aangekondig het dat koning Charles III dood is. Radio Caroline sê die fout het Dinsdagmiddag gebeur weens ’n rekenaarfout by hul hoofateljee in Maldon in die ooste van Essex. Die...
0
    0
    Jou Mandjie
    Jou mandjie is leegTerug na stem