MONTREAL – Mense wat ophou rook, verminder wel die skade aan hul longe, maar nuwe navorsing dui daarop dat sommige veranderinge moontlik blywend is en kan help verklaar waarom voormalige rokers steeds 'n groter risiko vir rookverwante siektes het. Navorsers aan die...





























