by Radio Orania | Apr 28, 2025 | Nuus
#Die Wes-Kaapse hooggeregshof het beslis dat die aangekondigde BTW-verhoging op 1 Mei opgeskort word. Die hof het ook beveel dat die fiskale raamwerk wat op 2 April aanvaar is, tersyde gestel moet word. # Intussen sê die Suid-Afrikaanse Inkomstediens die hof se...
by Radio Orania | Apr 22, 2025 | Nuus
Die gewilde Twee Oseane-marathon se toekoms is onseker nadat die Stad Kaapstad sy borgskap onttrek het weens oortredings van die wedloop se permitvoorwaardes. Meer as 20-duisend drawwers het aan die halfmarathon deelgeneem, ten spyte van die toegelate limiet van...
by Radio Orania | Apr 22, 2025 | Nuus
Orania, 22 April 2025 – Die uMkhonto weSizwe (MK) Party, onder leiding van hoofsweep Mzwanele Manyi, het op Maandag, 21 April 2025, ’n besoek aan die Afrikaner-kultuurgemeenskap Kleinfontein, naby Pretoria, gebring. Die besoek, beskryf as ’n “feite-ontdekkingsmissie”,...
by Radio Orania | Apr 15, 2025 | Gelofteland
by Radio Orania | Apr 14, 2025 | Gelofteland