by Radio Orania | Mei 2, 2025 | Nuus
(Hierdie skrywe is geplaas op Kleinfontein se Facebook-blad. www.facebook.com/share/p/18mNQxreLM/ ) Vandag is Kleinfontein nie besoek deur bure nie, maar deur ‘n rooi storm. Sowat ‘n duisend EFF-lede het op ons dorp toegesak—nie met vredesaanbiedinge nie,...
by Radio Orania | Mei 2, 2025 | Nuus
Die eerste Afrikaner-gesin wat as vlugtelinge na Amerika sou vertrek, gaan vir eers in Suid-Afrika bly. Hulle sou luidens berigte hierdie week reeds na Amerika vertrek het. Die presiese rede vir die vertraging is nie duidelik nie. Die Amerikaanse president, Donald...
by Radio Orania | Mei 1, 2025 | Nuus
Internasionale Werkersdag, of Meidag, ontstaan in die laat 19de eeu as ’n simbool van werkers se stryd vir basiese regte, soos ’n agt-uur-werkdag. Die Haymarket-staking van 1886 in Chicago het hierdie beweging geïnspireer, met werkers wat teen uitbuiting en onmenslike...
by Radio Orania | Mei 1, 2025 | Nuus
Braailiefhebbers sal hierdie maand dieper in hul sakke moet delf. Dit volg nadat die jongste Suid-Afrikaanse Braai-indeks ‘n noemenswaardige styging in voedselpryse toon. Volgens die indeks het die koste van ‘n tipiese braaimandjie met vier persent gestyg vergeleke...
by Radio Orania | Apr 30, 2025 | Nuus
Die parlement sê dit sal die sperdatums vir die aanvaarding van die 2025-fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle nakom. Volgens die wet moet die parlement die begroting voor die einde van Julie aanneem. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het verlede week die...