Bewerings dat die Voortrekkermonument in Pretoria ’n “heidentempel” of selfs ’n Vrymesselaarstruktuur sou wees, doen gereeld die rondte op sosiale media. Volgens beskikbare historiese bronne is daar egter geen bewyse wat dié aantygings staaf nie. Die Monument is...





























