Radio Orania is ‘n trotse gemeenskapsradiostasie wat ‘n unieke platform bied vir die stemme en kultuur van Orania. Met die leuse “Vryheid in klank”, fokus ons op die bevordering van ‘n Christelike, Boere-Afrikaner identiteit. Ons programme dek ‘n wye verskeidenheid onderwerpe, van plaaslike nuus en kultuur tot geestelike en sosiale kwessies, en bied ‘n plek vir die gemeenskap om betrokke te raak en hul menings te deel.
Vir die wêreld is dit Soweto-dag, vir ons bly dit Konsentrasiekampdag
Terwyl die res van Suid-Afrika op 16 Junie die Soweto-opstand van 1976 herdenk, staan ons as Afrikaners stil by ’n ander hoofstuk van ons geskiedenis. Vir ons is 16 Junie Konsentrasiekampdag – ’n dag waarop ons die duisende vroue en kinders onthou wat tydens die...
Radioblaps; Nee, koning Charles het nie gesterf nie!
’n Voormalige Britse seerowersradiostasie het om verskoning gevra nadat hulle per ongeluk aangekondig het dat koning Charles III dood is. Radio Caroline sê die fout het Dinsdagmiddag gebeur weens ’n...
Trump: VSA se finansiële probleme beïnvloed nie sy besluite nie
Die Amerikaanse president Donald Trump het gesê dat Amerikaners se finansiële probleme nie sy besluite beïnvloed nie, terwyl hy probeer om ’n einde aan die oorlog met Iran te onderhandel. Hy sê sy...
Opposisiepartye druk dat Ramaphosa moet bedank
Die druk op president Cyril Ramaphosa neem toe op nadat die Konstitusionele Hof bevind het dat die parlement versuim het om sy grondwetlike verantwoordelikheid in die hantering van die Phala...
RADIO ORANIA OP SOSIALE MEDIA
NUUS OP RADIO ORANIA
Staatsadvokaat beroep hom op Boereoorlog en apartheidsverlede om B-BBEE-regsektorkodes te verdedig
Die staat se regsverteenwoordiger het...
Aktiviste vra strenger wetgewing teen honde- en katvleis
Diereregte-aktiviste van ses kontinente het ’n...
Boere spring in om Villiers se paaie begaanbaar te maak
Die haglike toestand van twee sleutelroetes na...
Hartseer oor ‘sagte reus’ wat verdrink voor 18de
’n 17-jarige seun van Rustenburg, Francois...
Minister van Polisie het volste vertroue in nuwe Kommissaris
Die waarnemende minister van Polisie, professor...
Rassistiese sokkerspelers wat hul mond inWB-toernooi bedek, kan rooikaart kry!
Spelers wat tydens die komende...











