Die Departement van Gesondheid het bekend gemaak dat 714 babas tussen middernag en middag op Kersdag in openbare gesondheidsfasiliteite regoor Suid-Afrika gebore is. Volgens die departement is die geboortes ’n herinnering aan die belangrikheid van vroeë...





























